Inligting

19Feb09
piet14
Piet Bestbier is gediagnoseer met luekemia laas in 2008 en Piet moet nou ‘n beenmurg oorplanting kry.
Die probleem is dat Piet nie ‘n mediese fonds het nie, en die staat hospitaal cover nie hierdie operasie nie.
Dit beteken dat daar nou baie dringende fonds insamelings gehou moet word sodat hy oorplanting kan kry. Daar is tans ‘n Duitse skenker, maar die fondse is nodig.

Dit is omtrent so R 500 000 vir die operasie deur ‘n staat hospitaal of R 800 000 as hulle dit privaat doen.
Dan is dit nog R 250 000 om die beenmurg van die Duitsland in SA te kry na nog R 150 000 se toetse.

Daar is sover 2 aande wat gehou word vir fondsinsameling.
Stellenbosch aand                              Barnyard Theatre


Welkom

19Feb09

Dankie vir enige persoon wat die tyd geneem het om na hierdie blog te kom. Dis opgestel as ‘n basis sodat almal wat graag wil help en belangstel na ‘n gemeenskaplike plek kan kom. Vertel asseblief almal wat julle ken hiervan, en die rede hiervoor. Fondse is nodig.




Recent Entries

Categories

Archives

Follow

Get every new post delivered to your Inbox.