Archive for February, 2009

Inligting

19Feb09

Piet Bestbier is gediagnoseer met luekemia laas in 2008 en Piet moet nou ‘n beenmurg oorplanting kry. Die probleem is dat Piet nie ‘n mediese fonds het nie, en die staat hospitaal cover nie hierdie operasie nie. Dit beteken dat daar nou baie dringende fonds insamelings gehou moet word sodat hy oorplanting kan kry. Daar is tans […]


Welkom

19Feb09

Dankie vir enige persoon wat die tyd geneem het om na hierdie blog te kom. Dis opgestel as ‘n basis sodat almal wat graag wil help en belangstel na ‘n gemeenskaplike plek kan kom. Vertel asseblief almal wat julle ken hiervan, en die rede hiervoor. Fondse is nodig.



Design a site like this with WordPress.com
Get started