Posts Tagged ‘fundrasing’
Inligting
19Feb09
Piet Bestbier is gediagnoseer met luekemia laas in 2008 en Piet moet nou ‘n beenmurg oorplanting kry. Die probleem is dat Piet nie ‘n mediese fonds het nie, en die staat hospitaal cover nie hierdie operasie nie. Dit beteken dat daar nou baie dringende fonds insamelings gehou moet word sodat hy oorplanting kan kry. Daar is tans […]
Filed under: Algemene Inligting | Leave a Comment
Tags: a french connection, barnyard theatre, bone marrow fundraiser, bone marrow transplant, fundrasing, piet bestbier, stellenbosch fundraiser